1
PREDIKER 1:18
Nuwe Lewende Vertaling
Want hoe groter jou insig is, hoe meer verdriet het jy. Soos kennis vermeerder, so word jou smart meer.
Vergelyk
Verken PREDIKER 1:18
2
PREDIKER 1:9
Niks wat gebeur, is nuut nie. Wat gedoen is, sal weer gedoen word. Daar is niks nuuts onder die son nie.
Verken PREDIKER 1:9
3
PREDIKER 1:8
Al die dinge maak ’n mens moeg, ’n mens kan dit nie eers opnoem nie, die oog word nie versadig van wat hy sien nie, die oor word nie vol van wat hy hoor nie.
Verken PREDIKER 1:8
4
PREDIKER 1:2-3
“Alles is sinloos,” sê die Prediker. “Alles is sinloos, absoluut sinloos!” Watter voordeel kry mense vir al hulle harde werk, hulle inspanning onder die son?
Verken PREDIKER 1:2-3
5
PREDIKER 1:14
Ek het al die dade gesien wat onder die son gedoen word, en kyk, alles was sinloos, ’n gejaag na wind!
Verken PREDIKER 1:14
6
PREDIKER 1:4
Die een geslag volg op die ander, maar die aarde verander nooit nie.
Verken PREDIKER 1:4
7
PREDIKER 1:11
Dinge van voorheen word nie onthou nie. In die toekoms sal die geslagte wat kom nie onthou wat nou gebeur nie.
Verken PREDIKER 1:11
8
PREDIKER 1:17
Ek het my daarop toegespits om kennis en insig van domheid en dwaasheid te onderskei. Maar ek het besef: Ook dít is net ’n gejaag na wind.
Verken PREDIKER 1:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's