Die hele skepping – in die hemel, op die aarde en onder die aarde, op die see en alles wat in hulle bestaan, het ek hoor sê:
“Aan Hom wat op die troon sit
en aan die Lam,
kom toe die lofprysing
en die eerbetoning,
die heerlikheid
en die krag
vir altyd en altyd.”