1
1 Timoteus 5:8
Bybel vir almal
Maar wanneer iemand nie vir sy eie mense sorg nie, ook nie vir sy eie huisgesin nie, dan is hy nie meer 'n gelowige nie, dan is hy slegter as die mense wat nie in Christus glo nie.
Vergelyk
Verken 1 Timoteus 5:8
2
1 Timoteus 5:1
Jy moenie kwaai praat met 'n man wat baie ouer as jy is nie. Jy moet vir hom sê hoe hy moet lewe, maar jy moet met hom praat soos jy met jou pa praat. Jy moet met die jonger mans praat soos jy met jou broers praat.
Verken 1 Timoteus 5:1
3
1 Timoteus 5:17
Daar is ouderlinge wat goeie leiers is. Die gelowiges moet hulle respekteer en beloon, spesiaal die ouderlinge wat baie hard werk en preek en vir die mense leer.
Verken 1 Timoteus 5:17
4
1 Timoteus 5:22
Jy moenie te gou besluit om iemand te kies om 'n ouderling te wees en om jou hande op hom te sit nie, want as hy miskien sonde gedoen het, dan sal God vir jou ook straf saam met hom. Jy self moet heeltemal reg lewe.
Verken 1 Timoteus 5:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's