Die koning het vir Arauna gesê: “Nee, ek wil dit van jou koop, jy moet sê hoeveel ek moet betaal. Ek wíl dit doen. Ek sal nie vir my God die Here brand-offers bring as ek nie daarvoor betaal het nie.”
Dawid het die dorsvloer en die beeste gekoop, hy het 50 sikkels silwer betaal.