1
Daniël 6:10
Bybel vir almal
Koning Darius het toe die wet gemaak.
Vergelyk
Verken Daniël 6:10
2
Daniël 6:22
Daniël het vir die koning gesê: “Ek hoop die koning sal lank lewe.
Verken Daniël 6:22
3
Daniël 6:26-27
Koning Darius het toe 'n brief geskryf vir al die volke wat op die aarde woon. Hy het geskryf: “Ek hoop dit sal met julle baie goed gaan. Almal oor wie ek regeer, moet die God van Daniël dien en eer. Ek sê dit.
Verken Daniël 6:26-27
4
Daniël 6:16
Maar daardie amptenare het na die koning toe gegaan en vir hom gesê: “Koning, jy moet onthou, dit is 'n wet van Medië en Persië. Niemand kan 'n wet wat die koning gemaak het, verander nie.”
Verken Daniël 6:16
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's