1
1 Korinthiërs 14:33
Die Bybel 2020-vertaling
Want God is nie 'n God van wanorde nie, maar van vrede. So hoort dit in al die gemeentes van die •heiliges.
Vergelyk
Verken 1 Korinthiërs 14:33
2
1 Korinthiërs 14:1
Jaag die liefde na, en streef na die gawes van die Gees, veral om te profeteer.
Verken 1 Korinthiërs 14:1
3
1 Korinthiërs 14:3
Die een wat profeteer, praat egter wel met mense om hulle op te bou, te bemoedig en te vertroos.
Verken 1 Korinthiërs 14:3
4
1 Korinthiërs 14:4
Die een wat in tale spreek, bou homself op, terwyl die een wat profeteer, die •gemeente opbou.
Verken 1 Korinthiërs 14:4
5
1 Korinthiërs 14:12
So ook met julle. Aangesien julle julle beywer vir die gawes van die Gees, streef daarna om uit te munt met die oog op die opbou van die gemeente.
Verken 1 Korinthiërs 14:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's