“ ‘Gaan na hierdie volk en sê:
“Met die ore sal julle hoor,
en glad nie verstaan nie,
en met die oë sal julle sien,
en glad nie insig kry nie.
Want hierdie volk se hart
is afgestomp –
hulle kan beswaarlik
met hulle ore hoor;
hulle het hulle oë gesluit,
sodat hulle nie met hulle oë sien
en met hulle ore hoor
en met hulle harte verstaan
en terugdraai,
en Ek hulle genees nie.” ’