1
Hebreërs 7:25
Die Bybel 2020-vertaling
Dit is waarom Hy ook volkome in staat is om hulle wat deur Hom na God toe kom, te verlos – omdat Hy altyd leef, om ter wille van hulle in te tree.
Vergelyk
Verken Hebreërs 7:25
2
Hebreërs 7:26
So 'n hoëpriester was ook vir ons gepas: een wat heilig, onskuldig, onbevlek, afgesonder van die sondaars, en hoër as die hemele verhef is
Verken Hebreërs 7:26
3
Hebreërs 7:27
wat, anders as die hoëpriesters, nie elke dag nodig het om eers ter wille van hulle eie sondes offers te bring, en daarna vir die volk nie. Want dit het Hy eens en vir altyd gedoen toe Hy Homself as 'n offer gebring het.
Verken Hebreërs 7:27
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's