1
Hebreërs 8:12
Die Bybel 2020-vertaling
Ek sal genadig wees oor hulle ongeregtighede, en aan hulle sondes sal Ek glad nie meer dink nie. ”
Vergelyk
Verken Hebreërs 8:12
2
Hebreërs 8:10
Dit is dan die verbond wat Ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit, sê die Here: Ek sal my wette in hulle verstand gee, en op hulle harte sal Ek dit neerskryf. Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.
Verken Hebreërs 8:10
3
Hebreërs 8:11
Niemand sal meer sy medeburger of sy broer onderrig en sê, ‘Ken die Here!’ nie, omdat hulle almal My sal ken, van die kleinste tot die grootste onder hulle.
Verken Hebreërs 8:11
4
Hebreërs 8:8
Hy vind inderdaad fout met hulle wanneer Hy sê: “Kyk daar kom dae, sê die Here, dat Ek met die huis van Israel en met die huis van Juda 'n nuwe verbond sal sluit.
Verken Hebreërs 8:8
5
Hebreërs 8:1
Die hoofsaak van wat gesê is, is dat ons só 'n Hoëpriester het: Een wat gaan sit het aan die regterkant van die troon van die Majesteit in die hemele
Verken Hebreërs 8:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's