1
Jesaja 29:13
Die Bybel 2020-vertaling
My Heer het gesê: “Omdat hierdie volk My nader met hulle mond en met hulle lippe My eer, maar hulle hart ver is van My, en hulle ontsag vir My bloot 'n aangeleerde menslike gebod
Vergelyk
Verken Jesaja 29:13
2
Jesaja 29:16
Julle verdraai alles! Of moet die pottebakker beskou word as gelykwaardig met die klei, dat die maaksel vir sy maker kan sê, “Jy het my nie gemaak nie”, en dit wat gevorm is vir die pottebakker sê, “Hy verstaan nie”?
Verken Jesaja 29:16
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's