Vir die uitbreiding
van heerskappy
en vir vrede sonder einde,
sal hy op die troon van Dawid
en oor sy koninkryk wees,
om dit te vestig en te ondersteun
deur reg en geregtigheid,
van nou af en vir altyd.
Die ywer van die HERE,
Heerser oor alle magte,
sal dit doen.