1
Josua 3:5
Die Bybel 2020-vertaling
Josua het vir die volk gesê: “Heilig julleself, want môre gaan die HERE in julle midde wonders doen.”
Vergelyk
Verken Josua 3:5
2
Josua 3:7
Die HERE het vir Josua gesê: “Vandag begin Ek om aan jou aansien te gee in die oë van die hele Israel, sodat hulle kan weet dat, soos Ek by Moses was, Ek by jou is.
Verken Josua 3:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's