1
Filippense 3:13-14
Die Bybel 2020-vertaling
Broers, ek reken nie dat ek dit self reeds my eie gemaak het nie, maar een ding doen ek: Ek vergeet die dinge wat agter is, en strek my uit na wat voorlê. Ek beur voort na die wenstreep, om in Christus Jesus die prys van God se roeping van omhoog te bekom.
Vergelyk
Verken Filippense 3:13-14
2
Filippense 3:10-11
en sodat ek Christus kan ken, die krag van sy opstanding, en die verbondenheid met sy lyding, deur aan sy dood gelykvormig te word, en ek so, hoe dan ook, die opstanding uit die dood kan bereik.
Verken Filippense 3:10-11
3
Filippense 3:8
Inderdaad reken ek alles as verlies, ter wille van die uitnemendheid daarvan om Christus Jesus, my Here, te ken. Ter wille van Hom, het alles vir my 'n verlies geword, en beskou ek dit as vullis, sodat ek Christus as wins kan verkry
Verken Filippense 3:8
4
Filippense 3:7
Maar alles wat vir my wins was, reken ek nou as verlies, ter wille van Christus.
Verken Filippense 3:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's