1
Psalms 88:1
Die Bybel 2020-vertaling
'n Lied. 'n Psalm. Van die Koragiete. Vir die •musiekleier. Op Magalat . Om te sing. 'n Maskiel . Van Heman, die Esragiet.
Vergelyk
Verken Psalms 88:1
2
Psalms 88:2
HERE, God wat my verlos, bedags roep ek om hulp, snags bly my hulpgeroep voor U.
Verken Psalms 88:2
3
Psalms 88:13
Is u wonders bekend in die duisternis, en u geregtigheid in die land van vergetelheid?
Verken Psalms 88:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's