1
Deuteronomium Deuteronomium 20:4
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Want die HERE jou God is Hy wat saam met jou gaan om vir jou te veg teen jou vyande, om jou te red.
Vergelyk
Verken Deuteronomium Deuteronomium 20:4
2
Deuteronomium Deuteronomium 20:1
As jy uittrek om te veg teen jou vyande en perde en strydwaens en 'n volk meer as jy sien, wees nie bevrees vir hulle nie, want die HERE jou God is met jou wat jou uit Egipteland laat optrek het.
Verken Deuteronomium Deuteronomium 20:1
3
Deuteronomium Deuteronomium 20:3
En sal vir hulle sê: Hoor, o Israel, julle nader vandag om teen julle vyande te veg; laat julle harte nie beswyk nie, bevrees nie en bewe nie, en wees nie verskrik oor hulle nie
Verken Deuteronomium Deuteronomium 20:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's