1
Esegiël Esegiël 36:26
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee.
Vergelyk
Verken Esegiël Esegiël 36:26
2
Esegiël Esegiël 36:27
En Ek sal my Gees in julle binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel, en julle moet my verordeninge onderhou en dit doen.
Verken Esegiël Esegiël 36:27
3
Esegiël Esegiël 36:25
Dan sal Ek skoon water op julle sprinkel, en julle sal rein word; van al julle vuilheid en van al julle drekgode sal Ek julle reinig.
Verken Esegiël Esegiël 36:25
4
Esegiël Esegiël 36:28
En julle sal woon in die land wat Ek aan julle vaders gegee het; en julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.
Verken Esegiël Esegiël 36:28
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's