ESEGIËL 36:28
ESEGIËL 36:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle sal in die land woon wat Ek aan julle voorouers gegee het. Julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 36ESEGIËL 36:28 Bybel vir almal (ABA)
Julle sal woon in die land wat Ek vir julle voorvaders gegee het. Julle sal my volk wees, en Ek sal julle God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 36ESEGIËL 36:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En julle sal woon in die land wat Ek aan jul vaders gegee het; en julle sal vir My 'n volk en Ek sal vir julle 'n God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 36ESEGIËL 36:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle sal in die land woon wat Ek aan julle voorvaders gegee het, julle sal my volk wees en Ek sal julle God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 36ESEGIËL 36:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle sal woon in die land wat Ek aan julle vaders gegee het; en julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 36