Esegiël 36:28

Esegiël 36:28 CAB23

En julle sal woon in die land wat Ek aan julle vaders gegee het; en julle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir julle 'n God wees.