En ek sal jou laat sweer by die HERE, die God van die hemel en die God van die aarde, dat jy vir my seun uit die dogters van die Kanaäniete onder wie ek woon, geen vrou sal neem nie.
Maar jy moet na my land en na my familie gaan en vir my seun Isak 'n vrou neem.