1
Jesaja Jesaja 27:1
Contemporary Afrikaans Bible 2023
In dié dag sal die HERE besoeking doen met sy swaar en groot en sterk swaard oor die Leviatan, die deurdringende slang, die Leviatan die krom slang; en hy sal die draak wat in die see is, doodmaak.
Vergelyk
Verken Jesaja Jesaja 27:1
2
Jesaja Jesaja 27:6
Hy sal die wat uit Jakob kom, laat wortel skiet: Israel sal bloei en uitspruit en die aangesig van die wêreld met vrugte vul.
Verken Jesaja Jesaja 27:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's