1
Jesaja Jesaja 5 God straf Sy beminde volk:20
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Wee hulle wat kwaad goed noem en goed sleg; wat duisternis lig maak en lig duisternis; wat bitter vir soet stel en soet vir bitter!
Vergelyk
Verken Jesaja Jesaja 5 God straf Sy beminde volk:20
2
Jesaja Jesaja 5 God straf Sy beminde volk:21
Wee hulle wat wys is in hul eie oë en verstandig in hul eie oë!
Verken Jesaja Jesaja 5 God straf Sy beminde volk:21
3
Jesaja Jesaja 5 God straf Sy beminde volk:13
Daarom het my volk in ballingskap gegaan, omdat hulle geen kennis het nie
Verken Jesaja Jesaja 5 God straf Sy beminde volk:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's