1
Jeremia Jeremia 19:15
Contemporary Afrikaans Bible 2023
So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek bring oor hierdie stad en oor al sy stede al die onheil wat Ek daaroor gespreek het, omdat hulle hul nek verhard het om na my woorde nie te luister nie.
Vergelyk
Verken Jeremia Jeremia 19:15
2
Jeremia Jeremia 19:5
Hulle het ook die hoogtes van Baäl gebou om hulle seuns met vuur te verbrand as brandoffers aan Baäl, wat Ek nie beveel of dit gespreek en nie in my gedagtes opgekom het nie.
Verken Jeremia Jeremia 19:5
3
Jeremia Jeremia 19:4
Omdat hulle My verlaat het en hierdie plek vervreem en daarin rook laat opgaan het vir ander gode wat hulle en hulle vaders nie geken het nie, en ook die konings van Juda, en hierdie plek gevul het met die bloed van onskuldiges
Verken Jeremia Jeremia 19:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's