1
Sagaria Sagaria 7:9
Contemporary Afrikaans Bible 2023
So spreek die HERE van die leërskare en sê: Doen 'n ware oordeel en bewys barmhartigheid en medelye, elkeen aan sy broer.
Vergelyk
Verken Sagaria Sagaria 7:9
2
Sagaria Sagaria 7:10
En verdruk nie die weduwee of die wees, die vreemdeling of die arme nie; en laat niemand van julle in julle hart onheil teen sy broer bedink nie.
Verken Sagaria Sagaria 7:10
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's