1
I KORINTHIËRS 14:33
Afrikaans 1933/1953
want God is nie 'n God van wanorde nie, maar van vrede, soos in al die gemeentes van die heiliges.
Vergelyk
Verken I KORINTHIËRS 14:33
2
I KORINTHIËRS 14:1
JAAG die liefde na, en beywer julle met die oog op die geestelike gawes, maar veral om te profeteer.
Verken I KORINTHIËRS 14:1
3
I KORINTHIËRS 14:3
Maar hy wat profeteer, spreek tot die mense woorde van stigting en troos en bemoediging.
Verken I KORINTHIËRS 14:3
4
I KORINTHIËRS 14:4
Hy wat in 'n taal spreek, stig homself; maar hy wat profeteer, stig die gemeente.
Verken I KORINTHIËRS 14:4
5
I KORINTHIËRS 14:12
So moet julle ook, terwyl julle streef na geestelike gawes, probeer om uit te munt tot stigting van die gemeente.
Verken I KORINTHIËRS 14:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's