1
II THESSALONICENSE 1:11
Afrikaans 1933/1953
Daarom bid ons ook altyd vir julle dat onse God julle die roeping waardig mag ag, en dat Hy alle welgevalle aan wat goed is, en alle werk van die geloof met krag volkome mag maak
Vergelyk
Verken II THESSALONICENSE 1:11
2
II THESSALONICENSE 1:6-7
aangesien dit reg is by God om aan die wat julle verdruk, verdrukking te vergelde, en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in die openbaring van die Here Jesus uit die hemel met sy magtige engele
Verken II THESSALONICENSE 1:6-7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's