1
HANDELINGE 17:27
Afrikaans 1933/1953
sodat hulle die Here kon soek, of hulle Hom miskien kon aanraak en vind, al is Hy nie ver van elkeen van ons nie
Vergelyk
Verken HANDELINGE 17:27
2
HANDELINGE 17:26
En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het
Verken HANDELINGE 17:26
3
HANDELINGE 17:24
Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie.
Verken HANDELINGE 17:24
4
HANDELINGE 17:31
omdat Hy 'n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur 'n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.
Verken HANDELINGE 17:31
5
HANDELINGE 17:29
As ons dan die geslag van God is, moet ons nie dink dat die godheid aan goud of silwer of steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie.
Verken HANDELINGE 17:29
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's