1
ESÉGIËL 16:49
Afrikaans 1933/1953
Kyk, dít was die ongeregtigheid van jou suster Sodom: In trotsheid, oorvloed van brood en sorgelose rus het sy en haar dogters geleef, maar sy het die hand van die arme en behoeftige nie versterk nie.
Vergelyk
Verken ESÉGIËL 16:49
2
ESÉGIËL 16:60
Ewenwel sal Ek dink aan my verbond met jou in die dae van jou jeug, en Ek sal met jou 'n ewige verbond oprig.
Verken ESÉGIËL 16:60
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's