1
NAHUM 3:1
Afrikaans 1933/1953
WEE die bloedstad wat louter bedrog, vol geweld is, terwyl rowery nie ophou nie!
Vergelyk
Verken NAHUM 3:1
2
NAHUM 3:19
Daar is geen herstel vir jou verbreking nie; jou wond is ongeneeslik; almal wat die tyding omtrent jou verneem, slaan hulle hande saam oor jou; want oor wie het jou boosheid nie voortdurend heengegaan nie?
Verken NAHUM 3:19
3
NAHUM 3:7
sodat elkeen wat jou sien, van jou af sal wegvlug en sê: Verwoes is Ninevé! Wie sal met haar medelyde hê? Waar sal ek troosters vir jou gaan soek?
Verken NAHUM 3:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's