1
PSALMS 23:4
Afrikaans 1933/1953
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.
Vergelyk
Verken PSALMS 23:4
2
PSALMS 23:1
'N PSALM van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.
Verken PSALMS 23:1
3
PSALMS 23:6
Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.
Verken PSALMS 23:6
4
PSALMS 23:2-3
Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.
Verken PSALMS 23:2-3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's