1
PSALMS 43:5
Afrikaans 1933/1953
Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!
Vergelyk
Verken PSALMS 43:5
2
PSALMS 43:3
Stuur u lig en u waarheid; laat dié my lei; laat dié my bring na u heilige berg en na u woninge
Verken PSALMS 43:3
3
PSALMS 43:1
DOEN aan my reg, o God, en verdedig my regsaak teen 'n onbarmhartige volk; red my van die man van bedrog en onreg!
Verken PSALMS 43:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's