1
2 Samuel 3:1
Die Boodskap
Die gevegte tussen Saul se mense en Dawid se mense het lank aangehou, maar Dawid se mense het naderhand begin wen.
Vergelyk
Verken 2 Samuel 3:1
2
2 Samuel 3:18
Dis nóú julle kans! Onthou, die Here het gesê Hy gaan Dawid gebruik om sy volk, die Israeliete, vry te maak van die Filistyne en van al hulle ander vyande.”
Verken 2 Samuel 3:18
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's