1
Hosea 2:19-20
Die Boodskap
Ek sal altyd aan jou getrou bly. Daaraan sal jy weet dat Ek die Here is. “Op daardie dag,” sê die Here, “sal Ek doen waarvoor hulle gebid het. Ek sal wolke in die lug gee. Dit sal reën op die grond wat so dors was.
Vergelyk
Verken Hosea 2:19-20
2
Hosea 2:15
“Op daardie dag,” sê die Here, “sal jy vir My sê: ‘Jy is my man.’ Jy sal My nie weer ‘My leier Baäl’ noem nie.
Verken Hosea 2:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's