1
Jesaja 4:5
Die Boodskap
Dan sal die Here die berg Sion en almal wat daar kom aanbid, beskerm. Bedags sal dit soos ’n wolk lyk en snags sal dit soos rook lyk met helder vlamme daarin. Hierdie magtige teenwoordigheid van die Here sal die hele stad beskerm soos ’n dak.
Vergelyk
Verken Jesaja 4:5
2
Jesaja 4:2
Maar daar kom ’n tyd waarin die Here elke boom en plant in Israel weer welig sal laat groei en sal laat vrugte dra. Dan sal die mense wat uit Israel oorgebly het, weer trots en opgewonde wees op die opbrengs van die land.
Verken Jesaja 4:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's