1
Psalms 14:1
Die Boodskap
Dit is net ’n baie dom mens wat dink God is nie daar nie. Jy kan dit sien aan wat sulke mense doen: hulle kul en bedrieg net. Hulle stel nie belang om enigiets goeds te doen nie.
Vergelyk
Verken Psalms 14:1
2
Psalms 14:2
Die Here soek tussen mense na iemand wat die verstand het om na Hom te soek en te doen wat Hy vra.
Verken Psalms 14:2
3
Psalms 14:3
Maar mense het gekies om die verkeerde pad te loop. Nie een van hulle leef soos God wil hê nie. Hulle het sleg geword. Sal die slegte mense nooit leer nie? Kyk net wat doen hulle
Verken Psalms 14:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's