1
Psalms 50:14-15
Die Boodskap
Wat Ek wel wil hê, is dat jy met jou lewe vir My dankie moet sê. Gee en doen vir My, die Allerhoogste, wat jy belowe het. As jy probleme het, roep My om te help en Ek sal jou help. En jy moet vir My dankie sê.”
Vergelyk
Verken Psalms 50:14-15
2
Psalms 50:10-11
Daar is duisende wilde diere wat Myne is. Ja, al die beeste wat jy op die berge sien wei, behoort aan My. Die voëls wat vlieg en die diertjies wat in die veld kruip, is almal Myne.
Verken Psalms 50:10-11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's