PSALMS 50:10-11
PSALMS 50:10-11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want al die wilde diere van die bos is myne, die vee op berge by duisende. Ek ken al die voëls van die berge, en wat roer op die veld, is van My.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:10-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Want al die diere van die bos is Myne, ook die wild op duisende berge. Ek ken elke voël op die berge; al wat roer in die veld is Myne.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:10-11 Bybel vir almal (ABA)
want al die wilde diere in die bos en die diere op duisende berge is Myne. Ek ken al die voëls op die berge, en al die baie diertjies in die veld behoort aan My.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:10-11 Afrikaans 1983 (AFR83)
want al die diere in die bos is Myne, die wild op duisende berge. Ek ken al die voëls van die berge; al wat roer op die veld, is Myne.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:10-11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want aan My behoort al die wild in die bos, die diere op 'n duisend berge. Ek ken al die voëls op die berge en die insekte van die veld is aan My bekend.
Deel
Lees PSALMS 50