Psalms 50:10-11

Psalms 50:10-11 DB

Daar is duisende wilde diere wat Myne is. Ja, al die beeste wat jy op die berge sien wei, behoort aan My. Die voëls wat vlieg en die diertjies wat in die veld kruip, is almal Myne.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 50:10-11