PSALMS 50:10-11

PSALMS 50:10-11 AFR83

want al die diere in die bos is Myne, die wild op duisende berge. Ek ken al die voëls van die berge; al wat roer op die veld, is Myne.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 50:10-11