1
1 SAMUEL 4:18
Afrikaans 1983
Toe hy praat van die ark van God, het Eli daar by die poort van sy stoel af agteroor geval. Hy het sy nek gebreek en gesterf, want hy was oud en swaar. Hy was veertig jaar 'n leier in Israel.
Vergelyk
Verken 1 SAMUEL 4:18
2
1 SAMUEL 4:21
maar die seuntjie Ikabod genoem en gesê: “Die eer is weggevat uit Israel.” Dit het geslaan op die wegvat van die ark van God en op haar skoonpa en haar man.
Verken 1 SAMUEL 4:21
3
1 SAMUEL 4:22
“Ja,” het sy gesê, “die eer is weggevat uit Israel, want die ark van God is gevat.”
Verken 1 SAMUEL 4:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's