1
JOB 26:14
Afrikaans 1983
Dit is maar die begin van sy dade, ons hoor net die gefluister van sy woorde. Maar die volle krag van sy dade, wie kan dit verstaan?”
Vergelyk
Verken JOB 26:14
2
JOB 26:7
God sprei die hemel uit oor die leë ruimte, Hy laat die aarde hang waar niks is nie.
Verken JOB 26:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's