JOB 26:7
JOB 26:7 Bybel vir almal (ABA)
Niemand kon op die aarde woon toe God die hemeldak styfgetrek het nie. Daar was niks onder die aarde toe God die aarde opgehang het nie.
Deel
Lees JOB 26JOB 26:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
voor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor 'n niks
Deel
Lees JOB 26JOB 26:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
God sprei die hemel uit oor die leë ruimte, Hy laat die aarde hang waar niks is nie.
Deel
Lees JOB 26JOB 26:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
voor Hom wat die noorde oopspan oor die niet, wat die aarde ophang aan niks
Deel
Lees JOB 26JOB 26:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy span die noorde uit oor die leë plek en hang die aarde aan niks.
Deel
Lees JOB 26