1 KRONIEKE 28:10

1 KRONIEKE 28:10 NLV

Neem dit nou ernstig op. Die HERE het jou verkies om ’n tempel as sy heiligdom te bou. Wees sterk en doen die werk.”