1 KORINTIËRS 11:27

1 KORINTIËRS 11:27 NLV

As enigiemand dan op ’n onwaardige manier van die brood eet of uit die beker van die Here drink, sal daardie persoon skuldig wees aan sonde teen die liggaam en die bloed van die Here.