1 KORINTIËRS 8:1-2

1 KORINTIËRS 8:1-2 NLV

Kom ons praat nou oor vleis wat aan afgode geoffer is – ’n saak waaroor julle ook navraag gedoen het. Ons weet julle sê: “Ons het almal kennis oor hoe ons moet optree.” Kennis laat ’n mens belangrik voel; die liefde, daarenteen, bou ’n gemeente op. As jy dink jy weet alles, het jy nog nie die ware kennis nie.