1 PETRUS 4:12-13

1 PETRUS 4:12-13 NLV

Geliefdes, moenie verbaas wees oor die vuurproef wat oor julle kom nie. Dis nie iets vreemds wat met julle gebeur nie. Dit moet julle liewer bly maak, want só deel julle in die lyding van Christus. Later sal julle wonderlike vreugde ervaar wanneer sy heerlikheid bekendgemaak word en julle daarin deel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 PETRUS 4:12-13