1 SAMUEL 18:7-8

1 SAMUEL 18:7-8 NLV

Die vroue het gesing en gesê: “Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende.” Saul het gebrand van jaloesie, en die woorde was vir hom ’n belediging. Hy sê toe: “Aan Dawid het hulle tienduisende gegee, maar vir my net die duisende. Al wat hy nog kortkom, is die koningskap!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 18:7-8