1 TESSALONISENSE 4:3-4

1 TESSALONISENSE 4:3-4 NLV

Dis God se wil dat julle aan Hom toegewy moet lewe. Weerhou julle van seksuele sondes. Elkeen van julle moet weet hoe om op te tree wanneer julle ’n vrou soek. Tree op soos mense wat aan God behoort en wat sy eer soek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TESSALONISENSE 4:3-4