2 KRONIEKE 20:17

2 KRONIEKE 20:17 NLV

Dit sal nie vir julle nodig wees om te veg nie. Neem julle posisies in, en staan dan en kyk na die oorwinning van die HERE. Hy is met julle, inwoners van Juda en Jerusalem. Moenie bang of moedeloos wees nie. Gaan môre soontoe, want die HERE is met julle!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KRONIEKE 20:17