2 KRONIEKE 32:24-25

2 KRONIEKE 32:24-25 NLV

Ongeveer hierdie tyd het Hiskia dodelik siek geword. Hy het tot die HERE gebid, en God het hom gesond gemaak en ’n wonderteken gegee. Maar Hiskia het nie toepaslik geantwoord op die goedheid wat aan hom bewys is nie en het trots geword. Daarom het die toorn van die HERE hom, Juda en Jerusalem getref.