2 KORINTIËRS 1:20
2 KORINTIËRS 1:20 NLV
want al die baie beloftes van God in Christus Jesus is ’n volmondige “ja”. Daarom is dit ook deur Christus se toedoen dat ons, om God te verheerlik, daarop “Amen” sê.